Outreach WA

Outreach WA is aanvanklik in 2006 begin as 'n gesamentlike uitreikaksie van die destydse Perth Afrikaanse gemeente  en die NG gemeente Grimbeekpark in Potchefstroom, Suid Afrika om uit te reik na die Afrikaanssprekende Immigrante wat in die platteland van Wes Australië woon.  Tans vorm dit 'n uitreikarm van die Kerkverband om veral Afrikaanssprekendes buite die Perth metropool te bereik met die Woord en hulle toe te rus om die evangelie verder te versprei. Die twee GEKA gemeentes wat gestig is op Bunbury en Geraldton is die vrug van hierdie bediening
 
Eredienste word tans in rotasiebasis op die volgende plekke in Wes Australie gehou:
 Northam, Hyden, Brookton, Katanning, Albany, Esperance en Hopetoun.
 

Outreach WA started in 2006 as an initiative of both the Perth Afrikaans congregation and also the ‘NG Gemeente Grimbeekpark’ located in Potchefstroom, South Africa. The intention was to reach out to Afrikaans speaking immigrants from South Africa living in the rural areas of Western Australia.

Outreach WA serves as the denomination’s ministry that reaches out to the rural Afrikaans communities by bringing them God’s Word and also by equiping them to further spread the Gospel message. Both the Bunbury and Geraldton congregations are the result of the fruit produced by this ministry.

Currently all services are provided on a rotation basis and are delivered in the following towns:

Northam, Hyden, Brookton, Katanning, Albany, Esperance and Hopetoun.

Leraar/ Pastor:

Ds/Rev Gawie van der Merwe:
Tel: +61(0)8 9305 2740
Mobile: +61 (0)415846599
E-pos: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

Address: 55 Mintaro Pde, Quinns Rocks, WA 6030