Wie is ons

Geskiedenis/History

Print Email

GeskiedenisDie eerste gemeente is gestig  in Perth in Februarie 2004 en het bekend gestaan as die Perth Afrikaans Reformed Church.  Hierdie gemeente het so gegroei dat daar in 2009 afgestig is en die Palmyra gemeente in die Suide van Perth ontstaan het.  Die oorspronklike gemeente in die Noorde van Perth staan nou bekend as die Clarkson gemeente . Intussen het daar ook ‘n Afrikaanse gemeente aan die Ooskus van Australië op die Goue Kus tot stand gekom...

Read more: Geskiedenis/History

Wat glo ons/What we believe

Print Email

Wat ons gloDie Gereformeerde Evangeliese Kerk van Australie staan binne die breë Gereformeerde tradisie en onderskryf daarom die klassieke Gereformeerde belydenisse nl die Heidelbergse Kategismus, die dordtse Leërreëls en die Nederlandse Geloofsbelydenis asook die Westminister Confession.  Ons het ook 'n  "Statement of Faith" aanvaar wat in kort die kern van ons belydenis aandui en kan dit besigtig word deur op "Publikasies" hierbo te kliek. Ons identifiseer verder ook met die kernwaardes en oortuigings van die wêreldwye Evangeliese beweging. Hierdie waardes kan as volg opgesom word...

Read more: Wat glo ons/What we believe